Private Hospital vs Government hospital. – by: Moomie Moderator

Where did you give birth and why?

Advertisements

Make money while on maternity leave – by: Hershey

Hello All,

We are expecting our first little one in February.

Question – any ideas on how to create an extra income during this time? I have 4 months left to plan, create or start up…

Any moms out there who ended up not having to return to work after their maternity leave and perhaps even continued on there journey of part time business?

Regards xx

My kind wil nie slaap sonder my bors nie. – by: Moomie Moderator

V: Ek weet nie of dit n slaap verwante vragie is nie. My dogtertjie is nou 1 jaar oud en sy kan nie aan die slaap raak sonder borsvoed nie. Sy slaap reg deur die nag met my bors in haar mond "sy dummy my’ ek wil net sooo graag een aand saam met my man uitgaan vir n ete of DATE NIGHT maar dis so moeilik want sy wil nie haar sippie cup drink in die nag nie…eks al soo moeg want ek kan nie eers draai deur die nag nie.

Baby Love: Haha dit klink uitputtend!! Ek glo vas dat jou dogtertjie jou bors as haar dummy & soother gebruik & dus is dit slegs ‘n slegte gewoonte! Probeer dalk ‘n ander soother soos ‘n kombersie? Jy gaan streng moet wees met die grense!!! Dit gaan baie help as jy haar in ‘n kot in harmar eie kamer laat slaap!

Raad vir kinders wat wakker word vir ‘n dummy? – by: Moomie Moderator

V: My seuntjie (20weke) slaap verskriklik sleg gedurende die dag (10-30mins op n slag) maar in die aand slaap hy baie goed. Van 7pm tot 4am. Hy het nou weer wakker begin word 2am. As ek n dummy vir hom gee 2am dan slaap hy tot 4am…maar ek wil nie he my kind moet wakker word vir n dummy nie. Ek dink dis miskien ook sy tande wat hom pla? Enige raad?

Baby Love: Hou gerus ons Baby Love bladsy doo vir die volgende video post oor teething. Maak seker jou seuntjie se dummy is oo ‘n dummy chain & "leer" hom om dit self in te sit. Sodra hy dit kan doen, behoort hy dit net in te sit sonder om eers behoorlik wakker te word. Gee ook vir hom ‘n ander "soother" soos ‘n kombersie wat kan help wanneer hy wakker word. Die dag roetine is baie belangrik. Hy moet ‘n uur & ‘n half slaap en die enigste raad wat ek kan gee, is om sleep training te doen. Jy is welkom om my te kontak as jy belangstel. Maak wel seker dat hy nie langer as 2 uure deur die dag wakker is nie & probeer hom vir die volle uur & ‘n half (dagslapie) in sy kot hou!!

My seuntjie van 20 maande, drink nog 2 – 3 bottels ‘n nag. – by: Moomie Moderator

V: Ek het ‘n seuntjie van 20 maande wat steeds enigiets van 2-3 keer per nag wakker word. En dan ‘n hele bottle melk uitdrink. Baie mense sĂȘ nagvoedings behoort so vroeg as 6 maande op te hou, maar wat as hy regtig wakker word omdat hy dors of honger is? Hou ek maar net aan daar mee en glo hy sal uiteindelik ook deur slaap?

Baby Love: Ja sjoe, is jy seker hy kry genoeg voeding & voedingswaarde gedurende die dag? Hy behoort genoeg te eet & drink deur dag sodat hy (veral op 20 maande) kan deurslaap sonder enige voeding. Vanaf 18 maande is melk slegs opsioneel, so ek wonder of dit nie vir hom slegs ‘n slegte gewoonte geword het nie.

Moomie lid 1: Waarskynlik slegte gewoonte ja. Hy eet uiters gesond en baie deur die dag.

Baby Love: Dit help dan klaar om honger te kan uit kanselleer!!

Moomie lid 2: Ek vermoed ook gewoonte.. My seun slaap nou al vir so 2 maande deur sonder n bottel (ook 20 maande). Maar my dogter is 4 en sy vra nog vir n bottel in die nag. Maar ook eintlik net indien sy wakker word.